Introduction video

Die Evangelie van Markus

Die Evangelie van Markus. 'n 7 week leesplan.

Free


This Course Includes

16 Hours Learning Content
On Demand Training

Share this

  • Course Curriculum

    • Inleiding
      • Inleding tot die Evangelie van Markus
    • Week 1
      • Inleiding op die Evangelie van Markus
      • Die drie Sinoptiese evangelies
      • Die vier evangelies se unieke Jesus-portrette
      • Die boodskap van Markus
      • Markus in vergelyking met die ander evangelies
      • Bybelstudie metodiek
      • Luistersiklus
      • Lectio Divina
    • Week 2
      • Markus 1:1-3:6 – Proloog en Deel 1: Bekendstelling
      • Markus 1:1 – Jesus as God-mens vervul die OT beloftes
      • Markus 1:1-8 – Die hart van die evangelie is opgesluit in Jesus Christus
      • Markus 1:9-20 – om deur Christus geroep te wees, is om ‘n dissipel te wees
      • Markus 1:21-31 – Dit is ‘n nuwe leer, en dit kom met gesag! Hy gebied selfs die bose geeste, en hulle gehoorsaam hom.
      • Markus 1:32-39 – Die bediening draai om God, nie om die vrugte daarvan nie
      • Markus 1:40-45 – “Ek wil. Word gesond.”
      • Markus 2:1-12 – geloof word in gedrag uitgedruk
      • Markus 2:13-17 – dié wat siek is, het ‘n dokter nodig
      • Markus 2:18-3:6 – Jesus se bevrydende bediening wek wrede weerstand van die leiers
    • Week 3
      • Inleiding
      • Markus 3:7-30 – Die impak van die bediening verskerp
      • Die twaalf dissipels in die evangelies en Handelinge
      • Markus 3:31-35 – Jesus en sy familie
      • Markus 4:1-9 – Wie ore het en kan hoor, moet luister
      • Markus 4:10-12 – Die geheim van die koninkryk word gegee, nie verwerf nie
      • Markus 4:13-29 – om reg te hoor, bepaal jou hele lewe
      • Markus 4:30-41 – Het julle dan nie geloof nie?
      • Markus 5:1-20 – Wat het U met my te doen?
      • Markus 5:21-43 – Bly maar net glo!
      • Markus 6:1-6 – Sy tuisdorp se mense wil niks van Hom weet nie
    • Week 4
      • Inleiding
      • Markus 6:7-29 – Dissipelskap vra altyd ‘n prys
      • Markus 6:30-52 – Jesus demonstreer sy Godheid op verskillende maniere
      • Markus 6:53-7:23 – Onreinheid het met die hart te make
      • Markus 7:24-8:10 – Jesus is intiem en intens betrokke by mense
      • Markus 8:11-21 – Hoe blind is dié wat nie wil sien nie
    • Week 5
      • Inleiding
      • Markus 8:22-9:1 – Wie sy lewe vir Jesus en die evangelie verloor, sal dit behou
      • Markus 9:2-29 – Vir die een wat glo, kan alles
      • Markus 9:30-48 – dié wat eerste wil wees, moet laaste wees
      • Markus 9:49-10:16 – Jesus vra getrouheid aan Hom en lojaliteit aan mekaar
      • Markus 10:17-45 – Redding uit genade alleen
    • Week 6
      • Inleiding
      • Markus 10:46-11:25 – ‘n huis van gebed vir die nasies
      • Markus 11:27-12:37 – Jesus se intellek en wysheid is te veel vir die Joodse Raad
      • Markus 12:38-44 – Die arm weduwee se gawe
      • Markus 13:1-23 – Rampe en Vervolginge en die groot verdrukking
      • Markus 13:24-37 – Die koms van die Seun van die mens
    • Week 7
      • Inleiding
      • Markus 14:1-11 – Gesalf in Betanië, verraai in Jerusalem
      • Markus 14:12-42 – Jesus word die paaslam
      • Markus 14:43-15:5 – Die tyd van die duister magte
      • Markus 15:6-47 – Jesus word gekruisig en begrawe
      • Markus 16:1-20 – Jesus het liggaamlik opgestaan
      • Lees die vier evangelies en Handelinge
    • Afsluit
      • Tien lesings uit Markus vir Heilige Week met kommentaar
      • Jesus is die hart van die evangelie